Rentevrye studielenings

Moet nie dat gebrekkige fondse in die pad van jou toekoms staan nie. Studente wat aansoek doen om by Akademia te studeer kan by die Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum aansoek doen vir ’n rentevrye studielening, wat eers terugbetaalbaar is wanneer die student afgestudeer het.

Algemene Inligtingstuk
0
In 2017 het 167 studente suksesvol vir rentevrye studielenings aansoek gedoen.

Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum

Kyk hiér hoe maklik dit is om aansoek te doen.

KYK VIDEO

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP HOOGTE VAN AKADEMIA SE NUUS EN GEBEURE

REGISTREER