Opedag 2018-09-14T08:02:04+00:00

Akademia-opedae

Akademia wil jou begelei op jou loopbaanpad. Saam met jou sal ons ʼn roetekaart vir jou spesifieke akademiese behoefte bepaal. Dit maak nie saak of jy ʼn skoolverlater is en of jy jouself vir nuwe loopbaanuitdagings verder wil bekwaam nie – Akademia is jou ideale gids vir die reis.

WAT KAN EK STUDEER?

Akademia bied ‘n verskeidenheid van studierigtings aan om jou
loopbaan te verseker.

ONTDEK JOU MOONTLIKHEDE

WAAR IS ONS STUDIESENTRUMS GELEË?

Ons studiesentrums regoor Suid-Afrika, en in Namibië, plaas gehalte
hoëronderwys binne bereik van voornemende student.

VIND JOU NAASTE SENTRUM

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA NUUS EN GEBEURE

REGISTREER