Akademia spog met akkreditasie by professionele rekeningkunde liggaam Akademia spog daarmee dat haar BCom (Bestuursrekeningkunde)-kwalifikasie geakkrediteer is deur CIMA (Chartered Institute of Management Accountants), die grootste vooraanstaande professionele [...]
Sakeplankompetisie kweek entrepreneurs Akademia se sakeplankompetisie vir 2018 het BCom (Ondernemingsbestuur)-studente die geleentheid gebied om hulle besigheidsidees ʼn werklikheid te maak. Na afloop van die finale rondte wat [...]
Studente begin groenteprojek by Pretoria-aftreeoord Vyf studente wat deel van Akademia se Elitebeursprogam is, het vroeër vanjaar ʼn gemeenskapsprojek, naamlik Groei-en-Geniet, by die Trans 50 Jakaranda-aftreeoord in Pretoria [...]
Akademia vier Internasionale Projekbestuurdag “Effektiewe beplanning lei tot doeltreffende projekbestuur” ~ Zhan Goosen Internasionale Projekbestuurdag word gevier ter waardering van die individue wat projekte in gemeenskappe en die [...]
Studies kan resessie teenwerk Alhoewel Suid-Afrika in ʼn tegniese resessie verkeer is dit nodig dat langtermynbesluite geneem word wat die ekonomiese skade so klein as moontlik maak. Met [...]
Amerikaanse professor besoek Akademia Die Amerikaanse professor, Ross Perkins, van die Departement Opvoedkundige Tegnologie by Boise State-Universiteit, het onlangs ʼn aanbieding aan Akademia se dosente en bestuur voorgelê. [...]