Wil jy in 2020 studeer?

Akademia hou ʼn inligtingsessie om aan voornemende studente te demonstreer hoe ʼn interaktiewe kontaksessie deur middel van gevorderde tegnologie aangebied word. Die dosent sal vanuit die ateljee in Centurion regstreeks na studiesentrums uitsaai. Voornemende studente sal die geleentheid ontvang om vrae aan die dosent te vra wat vanuit die stelsel beantwoord sal word.

‘n Inligtingsessie word op 23 November (vanaf 10:00 – 11:00) by die studiesentrum in Windhoek gehou.

Jou loopbaanreis begin hier!

BESPREEK JOU PLEK DEUR DIE VORM TE VOLTOOI

WAT KAN EK STUDEER?

Akademia bied ‘n verskeidenheid van studierigtings aan om jou
toekomstige loopbaan te verseker.

ONTDEK JOU MOONTLIKHEDE

WAAR IS ONS STUDIESENTRUMS GELEË?

Ons studiesentrums regoor Suid-Afrika, en in Namibië, plaas gehalte
hoëronderwys binne bereik van voornemende student.

VIND JOU NAASTE SENTRUM

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA NUUS EN GEBEURE

REGISTREER

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA NUUS EN GEBEURE

REGISTREER