Dra by tot die Solidariteit Beweging se maatskaplike noodfonds

Akademia vier moedertaalonderrig op Moedertaaldag

Akademia vier moedertaalonderrig op Moedertaaldag Op 21 Februarie word Internasionale Moedertaaldag gevier om bewuswording oor kulturele diversiteit en veeltaligheid te bevorder. Die klem val vanjaar op ʼn volhoubare toekoms deur veeltalige onderrig. Volgens Unesco (die Verenigde Nasies se opvoedkundige, wetenskaplike en kulturele organisasie) moet leerders eerstens toegang tot [...]

By |2018-11-20T10:36:45+02:00February 20th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Nuwe studente georiënteer en gereed om te leer

Nuwe studente georiënteer en gereed om te leer Akademia het op 11 Februarie 2017 byna 500 nuwe en hoër sertifikaat-studente by studiesentrums landswyd verwelkom vir oriënteringsdag. By dié geleentheid het studente hul studiehandleidings en tabletrekenaars ontvang en ook gehoor wat hulle te wagte kan wees tydens hierdie akademiese [...]

By |2018-11-20T10:47:31+02:00February 15th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Van gemeenskapsuniversiteit tot staatsuniversiteit

Van gemeenskapsuniversiteit tot staatsuniversiteit In 2016 was daar ’n ongekende ervaring van verlies oor ons histories Afrikaanse universiteite. Daar hoef maar net vlugtig na die hofsake wat verloor is, die omstrede universiteitsrade, die ontwrigte universiteite en sake soos kwotas, verpligte nasiebouvakke en dekolonisasie verwys te word. En hoe weerklink die vrome vermanings dat [...]

By |2018-11-20T10:57:37+02:00February 10th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Raad vir private hoër onderwys gestig

Raad vir private hoër onderwys gestig ’n Raad vir private hoëronderwysinstellings is verlede week gestig om dié sektor se gehalte en posisionering in die land te verbeter. Luidens ’n verklaring van SA Private Higher Education (SAPHE) wil die raad openbare bewustheid oor die private hoëronderwyssektor skep en hoër [...]

By |2018-11-20T11:26:51+02:00February 7th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Eerstejaarstudente begin hul akademiese reis by Akademia

Eerstejaarstudente begin hul akademiese reis by Akademia Die akademiese jaar skop komende Saterdag 11 Februarie vir Akademia se nuwe eerstejaarstudente af, wanneer oriëntering plaasvind en die studenteraad bekendgestel word. Eerstejaars se kontaksessies begin op 13 Februarie. Tydens hierdie kontaksessies, wat deur middel van moderne videokonferensie-tegnologie plaasvind, word dosente [...]

By |2018-11-20T13:02:19+02:00February 7th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia praat prontuit oor hoër onderwys

Akademia praat prontuit oor hoër onderwys Private hoër onderwys en Afrikaans as onderrigtaal was die onderwerp van ‘n onlangse gesprek op KykNet se program Prontuit. Die regstreekse program, wat op 23 Januarie 2017 uitgesaai is, het kwelvrae rondom privaat hoër onderwys in Suid-Afrika aangespreek, met Piet le Roux, [...]

By |2018-11-20T13:17:08+02:00January 26th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia: Registrasie vir 2017 steeds oop te midde van rekordgetal aansoeke

Akademia: Registrasie vir 2017 steeds oop te midde van rekordgetal aansoeke Te midde van ʼn rekordgetal aansoeke, sal studente wat in 2017 nog by Akademia wil studeer vinnig moet spring. Meer as ʼn duisend aansoeke is reeds ontvang, en registrasie vir nuwe studente sluit op 27 Januarie. Terwyl [...]

By |2018-11-20T13:23:22+02:00January 17th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Amerikaanse studente besoek Akademia

Amerikaanse studente besoek Akademia ’n Groep studente van die Carthage College in Wisconsin, VSA, het Akademia op 11 Januarie 2017 as deel van ’n studiereis na Suid-Afrika besoek. Die studente het lesings bygewoon oor Suid-Afrika se grondwet en politieke stelsel, asook private en vrywillig georganiseerde burgerlike instellings se [...]

By |2018-11-21T07:01:06+02:00January 12th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia laat-registrasie en klerkskappe – ʼn uitkoms vir menige studente

Akademia laat-registrasie en klerkskappe - ʼn uitkoms vir menige studente Akademia bied vanweë die groot aanvraag ’n verlengde registrasieperiode vir studente wat steeds in 2017wil studeer. Voornemende studente wat belangstel om hulself in een van die volgende rigtings te kwalifiseer, het dus nog tot 15 Januarie 2017 om hul droom te verwesenlik: [...]

By |2018-11-21T07:13:40+02:00December 1st, 2016|nuus en gebeure|0 Comments

Spesiale geleentheid vir studente om na Akademia te skuif

Spesiale geleentheid vir studente om na Akademia te skuif Studente aan openbare universiteite word met onmiddellike effek ‘n spesiale geleentheid gegun om hul studies vir 2017 na Akademia oor te dra. Tot 100% van krediete vir vakke reeds geslaag sal vir oordrag na Akademia oorweeg word. Studente word [...]

By |2018-11-21T07:24:33+02:00October 14th, 2016|nuus en gebeure|0 Comments