Die universiteitsidee herstel

Die universiteitsidee herstel Piet le Roux, Akademiese Hoof van Akademia, het in sy bydrae tot die NP Van Wyk Louw-sentrum vir Gemeenskapstudies se verslag, getiteld ‘Argumente vir ’n eie Afrikaanse universiteit’, oor die universiteit en sy verband met Afrikaans besin. Soos 100 jaar gelede is die universiteit en sy verband met Afrikaans vandag [...]

By |2018-11-19T11:48:33+02:00May 8th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Argumente vir ’n eie Afrikaanse universiteit

Argumente vir ’n eie Afrikaanse universiteit Universitêre Afrikaans gaan tans drasties agteruit. Dit is aan hoofsaaklik twee kragte te wyte. Die eerste is die homogeniserende beleid van die huidige regering, waarby staatsgedepartementaliseerde universiteitsowerhede geredelik ingeval het. Die produk is die soort van staatsuniversiteit, wat herhaaldelik in hierdie bundel ter sprake is – ’n [...]

By |2018-11-19T11:53:31+02:00May 8th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Word ‘n Akademia-alumnus

Word ‘n Akademia-alumnus Afgestudeerdes en belangstellendes word genooi om deel van die Akademia Alumnivereniging te word, ʼn netwerk wat jou die geleentheid bied om aan alumni-aktiwiteite deel te neem en ʼn ambassadeur van Akademia in jou gemeenskap, die land en die wye wêreld te wees. Liana Venter, registrateur [...]

By |2018-11-19T12:04:32+02:00April 10th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ken sy eerste grade toe

Akademia ken sy eerste grade toe Akademia het vandag by sy vyfde jaarlikse plegtigheid vir die eerste maal grade toegeken. Die toekenning het geskied aan dertien studente wat in 2014 ingeskryf het en die program BCom Ondernemingsbestuur verlede jaar voltooi het. Kwalifikasies aan altesaam 76 studente van regoor [...]

By |2018-11-19T12:23:12+02:00April 7th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Kolonialisme: anderkant boos of goed

Kolonialisme: anderkant boos of goed Kolonialisme kan nie net eenvoudig as of boos of goed afgemaak word nie – dit vra om ‘n genuanseerde ontleding, skryf professor Danie Goosen, lid van Akademia se Adviesraad en voorsitter van die FAK, op Netwerk24. Die storm wat Helen Zille met haar [...]

By |2018-11-19T12:30:12+02:00April 4th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Opgradering van optiesevesel verbeter Akademia-studente se leerervaring

Opgradering van optiesevesel verbeter Akademia-studente se leerervaring Selfs vinniger internet, topgehalte video’s, ekstra skerp beelde en intydse interaktiewe klasse word nou aan Akademia se studente gebied, nadat die optiesevesellyne van 2 megagrepe na 80 megagrepe opgradeer is. Hierdie toonaangewende tegnologiese vooruitgang verseker dat al elf Akademia se landswye [...]

By |2018-11-19T12:37:32+02:00March 29th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia bied ‘n kwaliteit leerervaring vir jonk én oud

Akademia bied ‘n kwaliteit leerervaring vir jonk én oud ‘n Mens is nooit te oud of te jonk om te studeer nie. Dít is wat Akademia se oudste en jongste studente – met 54 jaar ouderdomsverskil tussen hulle – vas glo en ook uitleef. Oom Coenie Groenewald is [...]

By |2018-11-19T12:42:58+02:00March 17th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia hou opedag – kom doen aansoek vir 2018

Akademia hou opedag – kom doen aansoek vir 2018 Akademia se aansoeke vir 2018 is nou oop. Voornemende studente kan aanlyn aansoek doen, of die opedag op 25 Maart 2017 bywoon om meer inligting oor ons kursusse te bekom en daar aansoek te doen. Akademia is ‘n gemeenskapsinstelling binne [...]

By |2018-11-19T12:48:09+02:00March 15th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Hoe duur is universiteitstudies?

Hoe duur is universiteitstudies? In die afgelope jaar het die koste om by openbare universiteite te studeer onder die soeklig gekom. Studente het op verskeie kampusse in opstand gekom teen hoë fooie. Einde 2015 het studente geëis dat klasgelde nie verhoog word nie, maar gedurende 2016 het die eise toegeneem en wil die [...]

By |2018-11-19T12:53:05+02:00March 13th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

‘n Regstrategie vir behoud van Afrikaans op universiteite

‘n Regstrategie vir behoud van Afrikaans op universiteite Afrikaans as onderrigmedium op hoëronderwysvlak is verlede jaar ingrypend afgeskaal. AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit se regsaksies teen die universiteite van die Vrystaat, Pretoria en Unisa is net een van die maniere waarop die regte van Afrikaans beskerm kan word. [...]

By |2018-11-19T12:59:28+02:00February 28th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments