Honderd jaar sedert Lenin se Russiese Rewolusie

Honderd jaar sedert Lenin se Russiese Rewolusie Akademia bied op 31 Julie 2017 'n gedenklesing aan by die eeuwording van die Russiese Rewolusie, waartydens Wladimir Lenin aan die mag gekom het en die grondslag vir die USSR gelê is. Die Russiese ekonoom en ekonomiese historikus, prof Yuri Maltsev, gaan as hoofspreker die USSR [...]

By |2018-11-16T10:12:21+02:00July 10th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-student vir oorsese reis gekies

Akademia-student vir oorsese reis gekies Lauré de Jager, wat BCom Ondernemingsbestuur aan Akademia studeer, is een van slegs dertien studente van universiteite landwyd wat gekies is om die Jongerenprojek studiereis na Nederland en België van 28 Junie tot 19 Julie 2017 mee te maak. Die Jongerenprojek (JP) vind [...]

By |2018-11-16T10:13:29+02:00June 28th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Resessies en die keuse van vryheid of manipulasie

Resessies en die keuse van vryheid of manipulasie Ná die onlangse aankondiging dat die ekonomie weer eens in ’n resessie verval het, het die sondebokke oudergewoonte ander daarvoor beskuldig. Almal word blameer – van die globale ekonomie tot die Suid-Afrikaanse private sektor. Ná die onlangse aankondiging dat die [...]

By |2018-11-16T10:26:27+02:00June 21st, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Volledige registrasie amptelik aan Akademia toegeken

Volledige registrasie amptelik aan Akademia toegeken Akademia is volledig as hoëronderwysinstansie deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHET) geregistreer, nadat daar oor ʼn tydperk van ses jaar alle voorwaardes nagekom is en aan alle vereistes voldoen is. Met Akademia se oprigting het die DHET voorwaardelike registrasie [...]

By |2018-11-16T10:37:56+02:00June 14th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Geen uitdaging te groot om gehalte onderrig vir dowe te verwesenlik

Geen uitdaging te groot om gehalte onderrig vir dowe te verwesenlik Waar daar ʼn wil is, is daar ʼn weg. Akademia het ʼn weg gevind om dit vir ʼn gehoorgestremde student, Jean-Mari Cornelius, moontlik te maak om eersteklas hoër opleiding en opvoeding te ontvang, ten spyte van uitdagings. [...]

By |2018-11-16T10:47:55+02:00June 9th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia gesels op die Groot Ontbyt

Akademia gesels op die Groot Ontbyt GrootFM het op 1 Junie 2017 met Piet le Roux, Akademia se akademiese hoof, oor die jongste woelinge by Akademia gesels. Die onderhoud is op KykNet uitgesaai. Vorige Volgende REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET [...]

By |2018-11-16T10:46:50+02:00June 1st, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Toppresteerders deel hul geheim

Toppresteerders deel hul geheim Met goeie beplanning, selfdissipline en wonderlike ondersteuningstrukture het vyf van Akademia se studente as toppresteerders uit die stryd getree toe hulle hul kwalifikasies in April 2017 ontvang het. Ilze Bakker het die beste gevaar in die BCom Ondernemingsbestuur, terwyl Anell de Beer as toppresteerder [...]

By |2018-11-16T11:59:22+02:00May 24th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Bou aan ‘n toekoms op ‘n ryk kultuurerfenis

Bou aan ‘n toekoms op ‘n ryk kultuurerfenis Akademia is ideaal geposisioneer om nuut oor universiteitswese te dink en op die ryk Westerse kultuurerfenis te bou in ‘n poging om hedendaagse uitdagings te oorbrug. Só het professor Danie Goosen op 3 Mei 2017 tydens ‘n lesing oor die [...]

By |2018-11-16T12:16:42+02:00May 15th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia se studenteraad aangewys

Akademia se studenteraad aangewys Vyf studente van Akademia is verkies om op die studenteraad (SR) te dien. Hulle is Riaan Zandberg, Rune James, Yolandi Scholtz, Ruan Beukes en Suné Samons. Riaan is as voorsitter verkies en sal die Vanderbijlpark, Somerset-Wes, Paarl en Bellville-sentrums dien. Hy is vir die [...]

By |2018-11-16T12:21:13+02:00May 11th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-studente voer debat

Akademia-studente voer debat Vier studente van Akademia het op 14 en 15 April 2017 teen 12 debatspanne van 8 universiteite landswyd aan die Dink of Sink-universiteits-debatkompetisie deelgeneem. Die span wat Akademia teenwoordig het Ilze Nieuwoudt, Johan Nortje, Llewellynn Hemmens en Jacques Steyn het as span aan die debatkompetisie [...]

By |2018-11-16T12:30:34+02:00May 11th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments