Dra by tot die Solidariteit Beweging se maatskaplike noodfonds

Aansoeke by Namibië-studiesentrum kry momentum

Aansoeke by Namibië-studiesentrum kry momentum Die eerste student wat in 2018 by Akademia se nuwe studiesentrum in Windhoek, Namibië, ingeskryf is, is Heidi Vermeulen. Heidi het vir die BCom Bestuursrekeningkunde-graad ingeskryf en is tans ʼn finansiële kontroleur vir G4S Namibië. Sy het aan Hoërskool Tygerberg in die Wes-Kaap gematrikuleer [...]

By |2018-08-02T14:19:11+02:00November 21st, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Studente kry internasionale blootstelling tydens studietoer

Studente kry internasionale blootstelling tydens studietoer Vyf BCom Ondernemingsbestuur-derdejaarstudente van Akademia vertrek op 20 November 2017 op ʼn studietoer na België. Dié gelukkige vyftal is Tanya Ras, Bernidene Skinner, Helena Oosthuizen, Rizaan van der Merwe en Charné Schoeman. Volgens die BCom Ondernemingsbestuur-graad se programbestuurder, Elize-Mari Coetzer, gaan die studente [...]

By |2018-08-07T08:28:53+02:00November 15th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Europese bande open nuwe deure vir Akademia

Europese bande open nuwe deure vir Akademia Akademia het in September waardevolle bande in Europa gesmee toe twee van die instelling se akademiese personeel, Elzette le Roux (programbestuurder: BCom Ekonomie en Regte) en Felicia Snyman (vakhoof en dosent: Regte) ʼn juristekongres in Antwerpen bygewoon het en verskeie stede in België besoek het. [...]

By |2018-08-07T08:22:52+02:00November 7th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Hervorming 500: Die 95 stellinge

Hervorming 500: Die 95 stellinge Die FAK stel op 31 Oktober 2017, presies 500 jaar na Luther sy 95 stellinge teen Wittenberg se kerkdeur vasgespyker het, die Afrikaanse vertaling uit die oorspronklike Duits beskikbaar. Uit liefde vir die waarheid en met die begeerte om die waarheid openbaar aan die [...]

By |2018-08-07T08:31:48+02:00October 31st, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier ’n suksesvolle akademiese jaar

Akademia vier ’n suksesvolle akademiese jaar Met die eksamen agter die rug, het Akademia se studente en dosente die akademiese jaar op ’n hoë noot afgesluit tydens ’n geselligheid wat op 21 Oktober 2017 in Pretoria aangebied is. Dié semi-formele geleentheid is deur sowat 80 studente en 16 dosente [...]

By |2018-08-07T08:33:56+02:00October 31st, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Lesse van Baylor in die VSA

Lesse van Baylor in die VSA In die wêreld van universiteite in Akademia nog ʼn baba, ʼn nuweling in ʼn ryk tradisie van honderde jare. Akademia is ʼn privaat Afrikaanse gemeenskapsuniversiteit wat op Christelike beginsels gefundeer is. Kan die konsep van wêreldformaat wees? ʼn Afvaardiging van die Solidariteit Beweging [...]

By |2018-08-07T08:36:16+02:00October 19th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Werkkry-werkswinkel vir studente

Werkkry-werkswinkel vir studente Die BCom Ondernemingsbestuurprogram bied op Vrydag 27 Oktober 2017 ‘n werkswinkel by die Centurion-studiesentrum aan. Die koste is slegs R50 per Student! Die volgende gaan bespreek word by die werkswinkel CV en templaat, onderhoud vrae en jou beeld, kontrakte en fynskrif asook betaalstrokies. Bevestig jou bywooning [...]

By |2018-08-07T08:38:13+02:00October 16th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-studente ploeg terug in die gemeenskap

Akademia-studente ploeg terug in die gemeenskap Vyf derdejaarstudente wat BCom Ondernemingsbestuur aan Akademia studeer het die geleentheid gekry om ʼn liefdadigheidsprojek saam met ʼn eerste -en tweedejaarstudent te loods. Tanya Ras wou graag ʼn verskil onder kinders maak en het besluit om by die El-Shalem privaatonderriginstelling vir gestremde kinders [...]

By |2018-08-07T08:40:28+02:00October 12th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia besoek VSA om nuwe denkskool in SA te vestig

Akademia besoek VSA om nuwe denkskool in SA te vestig Akademia onderneem van 7 tot 17 Oktober 2017 ʼn akademiese toer na die Verenigde State van Amerika om ʼn aantal kolleges en universiteite te besoek wat spesifiek ʼn samehang van beide opvoeding en opleiding nastreef. Hierdie benadering ontbreek tans in Suid-Afrikaanse universiteite, wat oënskynlik [...]

By |2018-08-07T08:42:39+02:00October 6th, 2017|nuus en gebeure|0 Comments

Studentepeiling dui op positiewe leerervaring

Studentepeiling dui op positiewe leerervaring Akademia-studente is uiters tevrede met die programinhoud van hul kwalifikasies, die ligging van die studiesentrums, die interaktiewe na-uurse klasse en die digitale leerruimte, die Spens. Dít is bevind na afloop van vanjaar se studentetevredenheidspeiling, waartydens die studente die geleentheid gebied is om aan Akademia [...]

By |2018-08-07T08:45:40+02:00October 3rd, 2017|nuus en gebeure|0 Comments