About Elsabe Erasmus

This author has not yet filled in any details.
So far Elsabe Erasmus has created 11 blog entries.

Akademia onthul nuwe visuele identiteit tydens glansgeleentheid

Akademia onthul nuwe visuele identiteit tydens glansgeleentheid Die hoëronderwysinstelling Akademia het op Woensdag, 11 April 2018, haar nuwe visuele identiteit onthul tydens ʼn glansgeleentheid in Centurion. Hierdie nuwe visuele identiteit spruit uit die instelling se vernuwende toekomsplanne. Dié planne sluit onder andere in om meer studente toegang tot gehalte onderrig in hul moedertaal [...]

By | 2018-04-12T10:24:03+00:00 April 12th, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia ken eerste BCom-grade in Bestuursrekeningkunde toe

Akademia ken eerste BCom-grade in Bestuursrekeningkunde toe Baie geluk aan elkeen van ons studente met hierdie besondere prestasie! Akademia het op 16 Maart 2018 aan 131 studente tydens die sesde toekenningsplegtigheid en tweede gradeplegtigheid in die sewe jaar van sy bestaan, kwalifikasies toegeken. Akademia is besonder trots op [...]

By | 2018-04-11T15:02:27+00:00 March 28th, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-mentors gerat vir die jaar

Akademia-mentors gerat vir die jaar Die program bied die geleentheid om te belê in iemand se lewe en daadwerklik ʼn positiewe verskil te bewerkstellig, selfs jare na voltooiing van die mentorskapprogram. Akademia se mentorskapprogram vir 2018 skop af op ’n hoë noot nadat mentors ’n werkswinkel op 7 [...]

By | 2018-04-11T15:23:25+00:00 March 1st, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Vier jy vandag moedertaaldag?

Vier jy vandag moedertaaldag? Ter herdenking van Internasionale Moedertaaldag vandag (21 Februarie) deel Akademia, hoër onderwysinstelling wat gebruik maak van Afrikaans as voertaal, die merkwaardigheid daarvan om hierdie spesiale dag te vier. “Internasionale Moedertaaldag is ʼn besonderse dag om as Afrikaanssprekendes te vier, eerstens omrede Afrikaans as moedertaal [...]

By | 2018-04-11T15:24:03+00:00 February 21st, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-studente is JOOLerig

Akademia-studente is JOOLerig Trots kondig Akademia aan dat ʼn algehele derde plek behaal is by die instelling se heel eerste JOOL-deelname wat 9 Februarie 2018 by die Cowhouse Market plaasgevind het. Die JOOL, georganiseer deur Afriforum Jeug, se tema was Grieke vs. Romeine. Die teenstanders was Die Ooste, [...]

By | 2018-04-11T15:25:10+00:00 February 21st, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia skep hoop vir Namibiërs

Akademia skep hoop vir Namibiërs Akademia se nuwe studiesentrum in Windhoek is Saterdag, 10 Februarie 2018 amptelik in gebruik geneem. Hierdie studiesentrum is een van dertien studiesentrums wat die geleentheid aan studente bied om in hul moedertaal hoër onderwys te ontvang. Die oprigting van die Namibiese studiesentrum het [...]

By | 2018-04-11T15:26:17+00:00 February 16th, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-studenteraad so reg soos ʼn roer vir 2018

Akademia-studenteraad so reg soos ʼn roer vir 2018 Akademia se studenteraad (SR) wat einde 2017 aangekondig is, is slaggereed om hul medestudente te ondersteun nadat hul ʼn beplanningsprogram, vanaf 26 tot 27 Januarie 2018, by die Akademia-hoofkantoor in Centurion bygewoon het. Na ʼn gasvrye verwelkoming deur Akademia-personeel, het die strategiese beplanning begin en [...]

By | 2018-04-11T15:26:56+00:00 February 2nd, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Taal en universiteite: Eendag was daar ʼn huisgesin

Taal en universiteite: Eendag was daar ʼn huisgesin Marthinus Visser, uitvoerende hoof van die Afrikaanse gemeenskapsuniversiteit Akademia, illustreer met hierdie verhaal die implementering van universiteite se taalbeleid oor Afrikaans en waarom ʼn universiteit soos Akademia sin maak. Eendag was daar ʼn huisgesin. Pa Hendrik, Ma Hettie en drie [...]

By | 2018-04-11T15:19:39+00:00 January 19th, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Nuwe dekaan neem leisels oor by Akademia

Nuwe dekaan neem leisels oor by Akademia Akademia kondig met opwinding die aanstelling van die nuwe dekaan, dr. Saretha Brüssow, aan. Brüssow, wat ʼn passievolle verbintenis tot studente se akademiese prestasie en sukses in hoër onderwys het, word met die taak toevertrou om die akademiese personeel verder uit te bou en te ondersteun. [...]

By | 2018-04-11T15:20:44+00:00 January 18th, 2018|nuus en gebeure|0 Comments

Nuwe dosente versterk Akademia se hande

Nuwe dosente versterk Akademia se hande Akademia het oor die laaste ses jaar gegroei tot ʼn dinamiese studietuiste, waar Afrikaanse-studente eersteklas hoër opleiding en opvoeding in ʼn veilige ruimte ontvang. Akademia oortref jaar na jaar verwagtinge en vanjaar is geensins anders nie. Akademia het hulle hande versterk met [...]

By | 2018-04-11T15:30:47+00:00 January 16th, 2018|nuus en gebeure|0 Comments