Werkkry-werkswinkel vir studente

Die BCom Ondernemingsbestuurprogram bied op Vrydag 27 Oktober 2017 ‘n werkswinkel by die Centurion-studiesentrum aan.

Die koste is slegs R50 per Student!

Die volgende gaan bespreek word by die werkswinkel CV en templaat, onderhoud vrae en jou beeld, kontrakte en fynskrif asook betaalstrokies.

Bevestig jou bywooning en stuur bewys van betaling aan elize-mari@akademia.ac.za teen Maandag, 23 Oktober 2017.

VOLGENDE
VORIGE

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA NUUS EN GEBEURE

REGISTREER VANDAG

REGISTREER VIR ONS NUUSBRIEF EN BLY OP DATUM MET AKADEMIA NUUS EN GEBEURE

REGISTREER VANDAG