Akademia se #Studentelewe-veldtog

Die publiek is in die duister oor die ramptoestand

Die publiek is in die duister oor die ramptoestand President Cyril Ramaphosa het uiteindelik op Maandag 4 April 2022 die amptelike ramptoestand beëindig wat sedert 27 Maart 2020 weens die Covid-pandemie geheers het. Die beëindiging van die ramptoestand beteken dat die Wet op Rampbestuur 57 van 2002 en [...]

By |2022-04-14T09:05:56+02:00April 12th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-koor skop 2022 op ʼn hoë noot af

Akademia-koor skop 2022 op ʼn hoë noot af Die jaar 2022 het vir die Akademia-koor op ʼn hoë noot afgeskop met gereelde kooroefening, bykomende nuwe stemme wat tydens oudisies gekies is, en ʼn prettige kroegkoorgeleentheid (oftewel “bar choir”) wat saam met die Vox Chamber Choir aangepak is. Die [...]

By |2022-04-29T10:39:57+02:00April 7th, 2022|nuus en gebeure|1 Comment

Die impak van inflasie op lewenskoste

Die impak van inflasie op lewenskoste Die oorlog wat Rusland in Oekraïne geïnisieer het, raak ons almal; veral op ekonomiese gebied. Asof ons nie alreeds voos geslaan is deur die ekonomie nie, wil dit voorkom asof inflasie weghol. Inflasie, oftewel die kontinue toename in pryse, is ʼn bekommernis [...]

By |2022-04-06T13:49:02+02:00April 4th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

“Pionierswerk” vind ʼn tuiste by Akademia

“Pionierswerk” vind ʼn tuiste by Akademia Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling, Akademia, vier vanjaar ʼn dekade van pionierswerk. Ter viering van hierdie groot mylpaal het die instelling die woord “pionierswerk” in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) aangekoop. Die instelling besit nou tans vyf woorde in die WAT, naamlik [...]

By |2022-04-04T17:02:51+02:00March 18th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Kom ervaar studentwees by Akademia tydens opedag

Kom ervaar studentwees by Akademia tydens opedag Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, vier vanjaar ʼn dekade van pionierswerk en nooi jou uit om te kom kyk wat in hierdie tien jaar verrig is. Die kampusopedag word op 8 en 9 April by die Centurion-kampus aangebied. Hier kan jy verwag [...]

By |2022-03-18T11:17:04+02:00March 16th, 2022|nuus en gebeure|1 Comment

Student vertel oor groot gees by eerste koshuisinblynaweek

Student vertel oor groot gees by eerste koshuisinblynaweek Geskryf deur Elisma van der Watt, primaria van Huis Valorem Die twee koshuise by koshuis@Leriba, Huis Strelitzia en Huis Hennops, asook die daghuis, Huis Valorem, het op 25 tot 27 Februarie hul eerste inblynaweek gehou. Hierdie naweek het ʼn uitstekende [...]

By |2022-03-16T16:06:36+02:00March 16th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Wêreldpoësiedag: ʼn Maatskaplike noodsaaklikheid

Wêreldpoësiedag: ʼn Maatskaplike noodsaaklikheid Geskryf deur Karien Brits, taalpraktisyn by Akademia Dit is dalk toevallig dat Wêreldpoësiedag en Menseregtedag op dieselfde dag gevier word, maar daar is tog ʼn besonderse simboliek daaraan dat ons dit saam op 21 Maart in Suid-Afrika kan vier. Letterkunde, en poësie in die [...]

By |2022-03-16T15:58:48+02:00March 16th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Internasionale Dag van Geluk: Kies om gelukkig te wees, studente!

Internasionale Dag van Geluk: Kies om gelukkig te wees, studente! Geskryf deur Michelle van Niekerk, studenteondersteuningskoördineerder by Akademia Die wêreld is geneig om op al die negatiewe en swaar dinge van die lewe te fokus. Daarom is dit nodig en goed om ten minste een dag per jaar [...]

By |2022-03-16T09:10:14+02:00March 16th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top