Akademia se #Studentelewe-veldtog

Akademia vier ’n dekade van pionierswerk

Akademia vier ’n dekade van pionierswerk Deur: Leani Smith Op 3 Maart 2022 het Akademia tien jaar van pionierswerk gevier by koshuis@Leriba. Dit was ʼn besonderse hoogtepunt vir die instelling en het groot opwinding onder alle Fonties veroorsaak. Tien jaar gelede op 3 Maart 2012 het Akademia 42 [...]

By |2022-04-21T07:48:45+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Meningstuk: Die Kultuurgesprek

Meningstuk: Die Kultuurgesprek Deur: Daniel Langner Waar lê die oorsprong van kultuur? Wat is kultuur? Watter invloed het kultuur op ʼn samelewing? Hoe kan kultuur bewaar word? Dit is van die belangrikste vrae wat gevra moet word as die samelewing as sosiologiese sisteem verstaan wil word. Kultuur is [...]

By |2022-04-21T07:53:16+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Bly breinfiks tydens eksamenvoorbereiding

Bly breinfiks tydens eksamenvoorbereiding Deur Elisma van der Watt Studentwees kan baie oorweldigend wees met alles wat jy in een jaar gedoen moet kry. Soos jy teen die tyd bewus is, is studentelewe nie net oor klasse bywoon nie, maar is daar ook koshuisbyeenkomste, studenteaktiwiteite, sportprogramme en natuurlik [...]

By |2022-04-21T07:41:51+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia-studenteraad skenk skildery aan direksie as gebaar van waardering

Akademia-studenteraad skenk skildery aan direksie as gebaar van waardering Akademia se studenteraad (SR) het op 3 Maart 2022 ʼn skildery geskenk aan Akademia se direksie. Die geskenk dien as dankbaarheid vir wat die direksie doen vir al die studente. “Ons geniet dit om saam met die direksie te [...]

By |2022-04-21T07:32:15+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Ma van twee en voltydse SAIPA-klerk sit haar studiereis voort met Akademia se Nagraadse Diploma in Belasting

Ma van twee en voltydse SAIPA-klerk sit haar studiereis voort met Akademia se Nagraadse Diploma in Belasting Chantelle van der Meulen, ʼn student wat besig is met haar Nagraadse Diploma in Belasting by Akademia, het in 2020 by dié hoëronderwysinstelling op die ouderdom van 35 aangesluit. Sy het [...]

By |2022-04-21T07:25:53+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Groot broer en klein boetie: Ons drink alweer aan die agterste speen

Groot broer en klein boetie: Ons drink alweer aan die agterste speen Akademia vier saam met die wêreld op 26 April Wêrelddag vir Intellektuele Goedere en daarom is dit goed om na die vrae oor hierdie saak te kyk. Wanneer kan daar op ʼn ander se intellektuele kapitaal [...]

By |2022-05-10T10:43:49+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia vier die krag van boeke tydens Wêreldboeke- en Kopieregdag

Akademia vier die krag van boeke tydens Wêreldboeke- en Kopieregdag Wêreldboekedag, ook bekend as Wêreldboeke- en Kopieregdag of die Internasionale Dag van die Boek, is ʼn jaarlikse geleentheid wat deur Unesco gereël word om lees, die uitgewersbedryf en kopiereg te bevorder. Die eerste Wêreldboekedag is op 23 April [...]

By |2022-04-21T06:54:08+02:00April 21st, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Ontdek jou nauurse studieopsies vir 2023 tydens Akademia-inligtingsessie

Ontdek jou nauurse studieopsies vir 2023 tydens Akademia-inligtingsessie Akademia, die privaat hoëronderwysinstelling, bied aan jou die geleentheid om gehalte onderrig in jou moedertaal te ontvang, terwyl jy werk. Die nauurse onderrigleermodel en die verskeie studieopsies wat nauurs aangebied word, word in diepte by ʼn inligtingsessie bespreek wat op [...]

By |2022-04-21T06:47:32+02:00April 19th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Wêrelderfenisdag: Die mens as erfgenaam

Wêrelderfenisdag: Die mens as erfgenaam Een van die kenmerke van ons hipertegnologiese era is dat bykans alles (vanaf ons godsdiens tot en met ons tradisies, tale, kulture en selfs ons gesinne) as blote konstrukte, ontwerpe of skeppinge van die mens self ervaar word. Soos wat ons boodskappe op [...]

By |2022-04-19T15:21:48+02:00April 14th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments

Akademia se regsimposium vind oplossings vir kurrikulumkwessies

Akademia se regsimposium vind oplossings vir kurrikulumkwessies Akademia se Departement Regsgeleerdheid het, in samewerking met die Solidariteit Regsnetwerk, op Vrydag 8 April 2022 ʼn regssimposium aangaande regsvaardighede in die LLB-kurrikulum gehou. Belangrike gesprekke is gevoer oor die status quo en die toekoms van die regssisteem, prosesse en gevolglik [...]

By |2022-04-14T18:29:28+02:00April 14th, 2022|nuus en gebeure|0 Comments
Go to Top