Graad 9, neem ingeligte besluite oor vakkeuses
Graad 9, neem ingeligte besluite oor vakkeuses Om skoolvakke in graad 9 te moet kies is nie altyd ʼn maklike taak nie. Besluite hieroor veroorsaak dikwels onnodige spanning by beide skoliere en ouers. Daarom hou Akademia vanjaar weer ʼn spesiale aanlyn vakkeuse-aand op Woensdag 4 Augustus vanaf 18:00 [...]