Akademia is die trotse eienaars van die woord “studentelewe”
Akademia is die trotse eienaars van die woord “studentelewe” Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het ter viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus die woord studentelewe in die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal (WAT) gekoop. Die woord studentelewe is die instelling se derde woord wat aangekoop is, nadat universiteit [...]