Akademia plant “Vlam van die Vlakte” ter viering van boomplantweek
Akademia plant “Vlam van die Vlakte” ter viering van boomplantweek Geskryf deur prof. Hannes Rautenbach, dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe In Suid-Afrika word boomplantweek jaarliks tussen 30 Augustus en 5 September deur die Departement Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gevier. Daarmee saam staan September ook as Erfenismaand bekend. [...]