Rentevrye Studielenings

Studente wat aansoek doen om by Akademia te studeer, en graag ook wil aansoek doen om ‘n rentevrye studielening (wat eers terugbetaalbaar is wanneer die student afgestudeer het), kan by die Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum vir hierdie metode van finansiering aansoek doen.