Snuffelhoek

Jy moet ‘n geregistreerde gebruiker op die Akademia-blad wees voordat jy iets op die Snuffelhoek kan plaas/vra:

Teken in | Registreer

Akademia-snuffelhoek-1

CIMA Fundamental of Financial Accounting  

  RSS

Jannes
Member
Joined:5 maande  terug
Terugvoer: 3
24/02/2017 8:53 vm  

Hallo Almal

Ek het 'n nuwe Rek handboek wat bedoel is vir die Bestuurs Rek studente en verkeerdelik vir die Finansielle beplanning studente voorgeskryf was. Die boek is nog splinternuut en in die courier sak waarin dit gestuur is. Ek het R750 betaal, maak my 'n aanbod

BPP Learning Media. 2016. CIMA Certificate Course Book Certificate BA3: Fundamentals of Financial Accounting. London: BPP Learning Media Ltd. ISBN: 9781509706334

Kontak my gerus op 082 564 1118 of jannesfouche@gmail.com


ReplyQuote
  
Working

Please Login or Register