Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Werkersdag

1 Mei

Werkersdag word sedert 1994 in Suid-Afrika waargeneem en val jaarliks op 1 Mei. Die dag het sy oorsprong by die Amerikaanse werkers wat gestry het vir regverdige werksure. Op 1 Mei 1886 het meer as 300 000 werkers hulle werkplekke verlaat en geëis dat hulle ‘n agt ure werksdag wil hê. Dit het hewige reaksie uitgelok, wat op die “Haymarket Massacre” in Chicago uitgeloop het.

Besondehede

Datum:
1 Mei