Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Akademia Opedag: 25 Maart 2017 – 12 UUR SESSIE

25 Maart @ 12:00 nm - 1:00 nm

Free
Opedag25Mrt2017-1

Akademia bied voornemende studente die geleentheid om meer inligting te bekom vir studies in 2018 tydens die opedag op 25 Maart 2017. Belangstellendes kan hieronder registreer vir bywoning by een van die volgende sentrums:

  • Bloemfontein: Groenewoudstraat 48, Bloemfontein
  • Centurion: H/v Von Willichlaan en Suidstraat, Die Hoewes, Centurion
  • George: Eerste vloer, Joubert-plaza, Meadestraat 100, George
  • Somerset-Wes: Firmountweg 82, Briza, Somerset-Wes

Volg hierdie skakel om al die studiesentrum adresse en kaarte te sien.

Studente wat sukkel om aanlyn aansoek te doen, kan hul gesertifiseerde dokumentasie saambring na die opedag, waar hul gehelp sal word om die aanlyn aansoek in te vul.

Dokumente wat benodig word vir u aanlyn aansoek:

  1. Gewaarmerkte afskrif van u ID dokument
  2. Gewaarmerkte afskrif van u matrieksertifikaat (ook vir 2017 matrieks)
  3. U nuutste CV
  4. Gewaarmerkte afskrif van enige ander reeds voltooide tersiêre kwalifikasie wat u behaal het.

 

Ons sien daarna uit om u tydens die opedag te ontmoet!

Program van die dag:

12:00     Opening en verwelkoming

12:10     Waarom Akademia, en hoe lyk die pad vorentoe?

12:20     Hoe werk die Akademia model en Akademiese jaar?

12:30     Verduideliking van die verskeie studierigtings met vraag en antwoord geleentheid

13:00     Program eindig – algemene navrae en hulp met aansoeke nou moontlik

Details

Date:
25 Maart
Time:
12:00 nm - 1:00 nm
Cost:
Free
Event Category:
Event Tags:
, ,

Organizer

Akademia
Phone:
0861 222 888
Email:
navrae@akademia.ac.za
Website:
http://akademia.ac.za/

Who's Attending

80 people are attending Akademia Opedag: 25 Maart 2017 – <b>12 UUR SESSIE</b>

  • Melanie Launspach
  • Shae Montague
  • Iwan Ehlers
  • Amy Kock
  • Elisma Lotz
  • Dorothy Knoetze
  • Juan-Marie Naude
  • liezel van der westhuizen
  • Sabrina van Blerk
  • Magda de Ruyter
  • Marinda Vermeulen
  • odette
  • Winita
  • AJ Stanford
  • Anna Barbara Raath
  • Load all attendees
Tickets are not available as this event has passed.